Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Seekoevlei" deur N.P. van Wyk Louw
"Seekoevlei" deur N.P. van Wyk Louw [boodskap #24244] |
Sun, 27 June 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw
Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet
ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:17:02 UTC 2025
|