Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » spam
spam [boodskap #2391] So, 31 Augustus 2003 19:35 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
uitloop...!....maar dit hou nie op nie!

Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
Re: spam [boodskap #2393 is 'n antwoord op boodskap #2391] So, 31 Augustus 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 31 Aug 2003 21:35:13 +0200, "Andries" wrote:

> Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
> uitloop...!....maar dit hou nie op nie!
>
> Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
>

Mailwasher, Driesman.
As jy nie baie versigtig is nie
kan jy pos verloor wat jy wil hê,
maar Mailwasher is goed.
Daar is 'n mening dat E-Pos
baie binnekort onbruikbaar
sal wees as gevolg van spamming.
Re: spam [boodskap #2394 is 'n antwoord op boodskap #2393] So, 31 Augustus 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis &*(^ vinnig oppad daarheen.

Dink net hoe sal dit op die nuusgroep gaan as ons die poskantoor moet
gebruik?
Ek en jy was dalk nou nog met ons eerste gesprek besig... :-))

"DD" skryf in boodskap news:2vl4lvcpm04qn00bv2e7aj0cl37jci1ts2@4ax.com...
> On Sun, 31 Aug 2003 21:35:13 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
>> uitloop...!....maar dit hou nie op nie!
>>
>> Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
>>
>
> Mailwasher, Driesman.
> As jy nie baie versigtig is nie
> kan jy pos verloor wat jy wil hê,
> maar Mailwasher is goed.
> Daar is 'n mening dat E-Pos
> baie binnekort onbruikbaar
> sal wees as gevolg van spamming.
Re: spam [boodskap #2398 is 'n antwoord op boodskap #2391] Ma, 01 September 2003 18:21 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dis al wat help
----
"Andries" <
: Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
:
:
Vorige onderwerp: Die Stoute Skare
Volgende onderwerp: Veel later...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:54:55 MGT 2024