Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Stoute Skare
| Die Stoute Skare [boodskap #83113] |
Ma., 01 September 2003 06:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saterdagaand met die aankondiging van die rugbyspan, was al anderskleurige
gesigte te sien op die verhoog en van die trippelende deelnemers.
Toe die Rugby president sy toespraak lewer, het die lelieblanke skare op die
pawiljoen nie mooi gesit en luister nie, en die bestuurder dink toe dis goed
om die skare eers in Afrikaans te vertel hulle het nie maniere nie, voordat
hy aangaan met sy toespraak in Engels.
Die skare op Loftus het selfs sommige spelers wat aangekondig is uitgejou,
en Krige het met trane in sy oë aangekondig dat hy volle vertroue in sy span
het dat hulle baie goed gaan doen op die toernooi.
Hy het die tweede gedeelte van sy gewone spiets, dat die span kan verbeter
en hard sal moet oefen, uitgelaat.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Skare [boodskap #83126 is 'n antwoord op boodskap #83123] |
Ma., 01 September 2003 09:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar - aan die ander kant - toe Sam in Afrikaans praat, toe kry hy
toejuiging en hulle luister soet al vreet hy hulle uit- een of ander tyd
moet die toespraakverskriktes begin besef om die skare verkieslik aan te
spreek in die taal van die meerderheid.
As daar 'n rugbyskare op Loftus is, is die kanse baie goed dat die
meerderheid Afrikaanssprekend is. - dus om 'n toespraak daar in geheel in
Engels te gee of voor te lees, toon net soveel disrespek as die skare wat
nie wou stilsit of stilbly nie.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
"Jonas" skryf in boodskap news:biv0uk$13h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek dink self dat goeie maniere noodsaaklik is.
> Ongelukkig is respek iets wat verdien word - en ek dink die skare was
> rusteloos toe Balfour se toespraak gelees is.
>
> "Annette" wrote in message
> news:biunm7$qss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Saterdagaand met die aankondiging van die rugbyspan, was al anderskleurige
>> gesigte te sien op die verhoog en van die trippelende deelnemers.
>> Toe die Rugby president sy toespraak lewer, het die lelieblanke skare op die
>> pawiljoen nie mooi gesit en luister nie, en die bestuurder dink toe dis goed
>> om die skare eers in Afrikaans te vertel hulle het nie maniere nie, voordat
>> hy aangaan met sy toespraak in Engels.
>> Die skare op Loftus het selfs sommige spelers wat aangekondig is uitgejou,
>> en Krige het met trane in sy oë aangekondig dat hy volle vertroue in sy span
>> het dat hulle baie goed gaan doen op die toernooi.
>> Hy het die tweede gedeelte van sy gewone spiets, dat die span kan verbeter
>> en hard sal moet oefen, uitgelaat.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Skare [boodskap #83132 is 'n antwoord op boodskap #83126] |
Ma., 01 September 2003 10:25   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Julle moet ook net verstaan dat die mense ongeduldig was om die nuwe span se
name te hoor.......die drank het seker ook gevloei? ......en hier kom 'n
ou en lewer 'n toespraak!
"Annette" skryf in boodskap news:biv22o$1hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis waar - aan die ander kant - toe Sam in Afrikaans praat, toe kry hy
> toejuiging en hulle luister soet al vreet hy hulle uit- een of ander tyd
> moet die toespraakverskriktes begin besef om die skare verkieslik aan te
> spreek in die taal van die meerderheid.
> As daar 'n rugbyskare op Loftus is, is die kanse baie goed dat die
> meerderheid Afrikaanssprekend is. - dus om 'n toespraak daar in geheel in
> Engels te gee of voor te lees, toon net soveel disrespek as die skare wat
> nie wou stilsit of stilbly nie.
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
>
> "Jonas" wrote in message
> news:biv0uk$13h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek dink self dat goeie maniere noodsaaklik is.
>> Ongelukkig is respek iets wat verdien word - en ek dink die skare was
>> rusteloos toe Balfour se toespraak gelees is.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:biunm7$qss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Saterdagaand met die aankondiging van die rugbyspan, was al anderskleurige
>>> gesigte te sien op die verhoog en van die trippelende deelnemers.
>>> Toe die Rugby president sy toespraak lewer, het die lelieblanke skare op die
>>> pawiljoen nie mooi gesit en luister nie, en die bestuurder dink toe dis goed
>>> om die skare eers in Afrikaans te vertel hulle het nie maniere nie, voordat
>>> hy aangaan met sy toespraak in Engels.
>>> Die skare op Loftus het selfs sommige spelers wat aangekondig is uitgejou,
>>> en Krige het met trane in sy oë aangekondig dat hy volle vertroue in sy span
>>> het dat hulle baie goed gaan doen op die toernooi.
>>> Hy het die tweede gedeelte van sy gewone spiets, dat die span kan verbeter
>>> en hard sal moet oefen, uitgelaat.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Skare [boodskap #83135 is 'n antwoord op boodskap #83132] |
Ma., 01 September 2003 10:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie net een ou en net een toespraak nie;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f531e7d.0@news1.mweb.co.za...
> Julle moet ook net verstaan dat die mense ongeduldig was om die nuwe span se
> name te hoor.......die drank het seker ook gevloei? ......en hier kom 'n
> ou en lewer 'n toespraak!
> "Annette" wrote in message
> news:biv22o$1hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis waar - aan die ander kant - toe Sam in Afrikaans praat, toe kry hy
>> toejuiging en hulle luister soet al vreet hy hulle uit- een of ander tyd
>> moet die toespraakverskriktes begin besef om die skare verkieslik aan te
>> spreek in die taal van die meerderheid.
>> As daar 'n rugbyskare op Loftus is, is die kanse baie goed dat die
>> meerderheid Afrikaanssprekend is. - dus om 'n toespraak daar in geheel in
>> Engels te gee of voor te lees, toon net soveel disrespek as die skare wat
>> nie wou stilsit of stilbly nie.
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:biv0uk$13h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek dink self dat goeie maniere noodsaaklik is.
>>> Ongelukkig is respek iets wat verdien word - en ek dink die skare was
>>> rusteloos toe Balfour se toespraak gelees is.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:biunm7$qss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Saterdagaand met die aankondiging van die rugbyspan, was al anderskleurige
>>>> gesigte te sien op die verhoog en van die trippelende deelnemers.
>>>> Toe die Rugby president sy toespraak lewer, het die lelieblanke skare op die
>>>> pawiljoen nie mooi gesit en luister nie, en die bestuurder dink toe dis goed
>>>> om die skare eers in Afrikaans te vertel hulle het nie maniere nie, voordat
>>>> hy aangaan met sy toespraak in Engels.
>>>> Die skare op Loftus het selfs sommige spelers wat aangekondig is uitgejou,
>>>> en Krige het met trane in sy oë aangekondig dat hy volle vertroue in sy span
>>>> het dat hulle baie goed gaan doen op die toernooi.
>>>> Hy het die tweede gedeelte van sy gewone spiets, dat die span kan verbeter
>>>> en hard sal moet oefen, uitgelaat.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Skare [boodskap #83158 is 'n antwoord op boodskap #83135] |
Ma., 01 September 2003 15:20  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wat my die meeste bekommer is die feit dat hierdie geleentheid soos 'n
tipies Amerikaanse-geleentheid hanteer is. So 'n regte hoe-ha affêre. (Die
rugbywedstryde raak ook al so - opruiende liedjies en snert.)
"Annette" skryf in boodskap news:biv81b$4pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie net een ou en net een toespraak nie;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f531e7d.0@news1.mweb.co.za...
>> Julle moet ook net verstaan dat die mense ongeduldig was om die nuwe span se
>> name te hoor.......die drank het seker ook gevloei? ......en hier kom 'n
>> ou en lewer 'n toespraak!
>> "Annette" wrote in message
>> news:biv22o$1hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis waar - aan die ander kant - toe Sam in Afrikaans praat, toe kry hy
>>> toejuiging en hulle luister soet al vreet hy hulle uit- een of ander tyd
>>> moet die toespraakverskriktes begin besef om die skare verkieslik aan te
>>> spreek in die taal van die meerderheid.
>>> As daar 'n rugbyskare op Loftus is, is die kanse baie goed dat die
>>> meerderheid Afrikaanssprekend is. - dus om 'n toespraak daar in geheel in
>>> Engels te gee of voor te lees, toon net soveel disrespek as die skare wat
>>> nie wou stilsit of stilbly nie.
>>> --
>>> Annette
>>> ann...@ctnet.co.za
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:biv0uk$13h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - ek dink self dat goeie maniere noodsaaklik is.
>>>> Ongelukkig is respek iets wat verdien word - en ek dink die skare was
>>>> rusteloos toe Balfour se toespraak gelees is.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:biunm7$qss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Saterdagaand met die aankondiging van die rugbyspan, was al anderskleurige
>>>> > gesigte te sien op die verhoog en van die trippelende deelnemers.
>>>> > Toe die Rugby president sy toespraak lewer, het die lelieblanke skare op die
>>>> > pawiljoen nie mooi gesit en luister nie, en die bestuurder dink toe dis goed
>>>> > om die skare eers in Afrikaans te vertel hulle het nie maniere nie, voordat
>>>> > hy aangaan met sy toespraak in Engels.
>>>> > Die skare op Loftus het selfs sommige spelers wat aangekondig is uitgejou,
>>>> > en Krige het met trane in sy oë aangekondig dat hy volle vertroue in sy span
>>>> > het dat hulle baie goed gaan doen op die toernooi.
>>>> > Hy het die tweede gedeelte van sy gewone spiets, dat die span kan verbeter
>>>> > en hard sal moet oefen, uitgelaat.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:01:04 UTC 2026
|