Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anglo Boere Oorlog
Anglo Boere Oorlog [boodskap #22439] Wo, 14 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Jannie Du Plessis[1]  is tans af-lyn  Jannie Du Plessis[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan enige iemand my help met inligting omtrent die Anglo Boere Oorlog op die
internet
Baie Dankie
Jannie Du Plessis
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22470 is 'n antwoord op boodskap #22439] Vr, 16 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HCV  is tans af-lyn  HCV
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jannie Du Plessis het geskryf:

> Kan iemand my help met inligting oor die Anglo Boere Orlog op die Internet
> Dankie
> Jannie Du Plessis

'n Uitstekende tuisblad oor die Anglo-Boere-oorlog is Robert Wotton se
"South African War Virtual Library" wat te vinde is by
http://www.uq.net.au/~zzrwotto/

Groete
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22533 is 'n antwoord op boodskap #22439] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Kan enige iemand my help met inligting omtrent die Anglo Boere Oorlog op die
> internet

Ek dink http://www.boer.co.za/ het iets daaroor. Kyk onder Vryheidsoorlog.
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22589 is 'n antwoord op boodskap #22439] Vr, 23 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
abc  is tans af-lyn  abc
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
'n Werklik uitstekende webtuiste oor die Anglo-Boere Oorlog is Robert Wotton
s'n by
http://www.uq.net.au/~zzrwotto/afrik.html

Hans Malherbe wrote:

>> Kan enige iemand my help met inligting omtrent die Anglo Boere Oorlog op
> die
>> internet
>
> Ek dink http://www.boer.co.za/ het iets daaroor. Kyk onder Vryheidsoorlog.
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22738 is 'n antwoord op boodskap #22439] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Heinrich Fischer  is tans af-lyn  Heinrich Fischer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sien ook http://battlefields.co.za/centenary

Hans Malherbe wrote in message ...
>> Kan enige iemand my help met inligting omtrent die Anglo Boere Oorlog op
> die
>> internet
>
> Ek dink http://www.boer.co.za/ het iets daaroor. Kyk onder Vryheidsoorlog.
>
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22739 is 'n antwoord op boodskap #22439] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Heinrich Fischer  is tans af-lyn  Heinrich Fischer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hans Malherbe wrote in message ...
>> Kan enige iemand my help met inligting omtrent die Anglo Boere Oorlog op
> die
>> internet
>
> Ek dink http://www.boer.co.za/ het iets daaroor. Kyk onder Vryheidsoorlog.
>
> Sien ook http://www.battlefields.co.za/centenary
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22859 is 'n antwoord op boodskap #22439] Di, 11 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andre van Tonder  is tans af-lyn  Andre van Tonder
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Jannie Du Plessis wrote:
>
> Kan iemand my help met inligting oor die Anglo Boere Orlog op die
> Internet

Dis stadig, so jy wag dalk langer as die duur van die oorlog self, maar
probeer Naspers se bydrae:

http://news.24.com/English/Anglo_Boer_War/Anglo_Boer_War.asp

Of daar 'n Afrikaanse weergawe is, weet ek nie. En gee die poskaart
afdeling maar 'm mis. Dis enorm, dis pateties, en dis nie poskaarte nie.

A!
------------------------------------------------------------
anton l. raath new media pimp
mailto:anima...@sagthang.org http://sagthang.org/
mailto:an...@brain.co.za http://www.underbelly.org/
------------------------------------------------------------
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #22874 is 'n antwoord op boodskap #22439] Do, 13 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerseun[1]  is tans af-lyn  Boerseun[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gaan kyk hier oor Boere
http://www.oocities.org/CapitolHill/4831

Boere groete
Boerseun

[anton.raath] wrote in message ...
> Jannie Du Plessis wrote:
>>
>> Kan iemand my help met inligting oor die Anglo Boere Orlog op die
>> Internet
>
> Dis stadig, so jy wag dalk langer as die duur van die oorlog self, maar
> probeer Naspers se bydrae:
>
> http://news.24.com/English/Anglo_Boer_War/Anglo_Boer_War.asp
>
> Of daar 'n Afrikaanse weergawe is, weet ek nie. En gee die poskaart
> afdeling maar 'm mis. Dis enorm, dis pateties, en dis nie poskaarte nie.
>
> A!
> ------------------------------------------------------------
> anton l. raath new media pimp
> mailto:anima...@sagthang.org http://sagthang.org/
> mailto:an...@brain.co.za http://www.underbelly.org/
> ------------------------------------------------------------
Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #23044 is 'n antwoord op boodskap #22439] Wo, 19 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Boerseun[1]  is tans af-lyn  Boerseun[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gaan na verskeie "search engines" en soek na woorde soos :- boer, boere,
afrikaner, boerwar ens. en jy sal verbaas wees hoeveel daar op die net is.

OPPAS net vir valse inligting - die is byna net so veel.

Boerseun

[anton.raath] wrote in message ...
> Jannie Du Plessis wrote:
>>
>> Kan iemand my help met inligting oor die Anglo Boere Orlog op die
>> Internet
Vorige onderwerp: PINOCCHIO
Volgende onderwerp: Re: South Africans to become extinct!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:57:16 MGT 2024