Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stiefkind
Stiefkind [boodskap #21779] Ma, 15 Maart 1999 00:00
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
*Stiefkind*

Ek is hier
Maar ek is ook daar
Ek is van hier,
Maar ek is ook van daar

Iets lig
Iets donker

Ek is nie hier nie
Maar is ook nie daar nie
Ek is nie van hier nie
Maar is ook nie van daar nie

Weinig lig
Weinig donker

'n Kind van Europa
'n Kind van Afrika

'n Stiefkind

-Gideon

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Wat maak wie
Volgende onderwerp: Turbine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:31:31 MGT 2024