Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe ID
Nuwe ID [boodskap #21131] |
Mon, 15 February 1999 00:00  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo almal
Ek het toe twee en 'n half maande na my aansoek my nuwe ID ontvang!
Volgens die boekie is ek net ek. Met my ander boekie beskik ek oor 'n
vuurwapenlisensie, is ek getroud en beskik ek oor twee bestuurslisensies.
Laasgenoemde het ook nie meer waarde nie aangesien ek reeds my nuwe
rybewys-kaart(?) kan gaan haal.
Indien Binnelandse sake hul 'grysstoffies' gebruik het, het hulle soos die
Amerikaners
een rybewys met alle inligting daarop uitgereik.
Groete
Shannon
|
|
|
|
|
Re: Nuwe ID [boodskap #21376 is 'n antwoord op boodskap #21131] |
Fri, 26 February 1999 00:00  |
lourens
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 15 Feb 1999 09:19:16 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
> > vuurwapenlisensie, is ek getroud en beskik ek oor twee bestuurslisensies.
>> Laasgenoemde het ook nie meer waarde nie aangesien ek reeds my nuwe
>> rybewys-kaart(?) kan gaan haal.>>
>
> Dalk het jy voor die tyd vasgestel dat jy die ander sertifikate by die
> onderskeie departemente moet gaan laat inplaas? Dat dit nie outomaties
> ingeplaas word nie?
> Dis stupid om dit nie in te plaas nie, maar jou behoort dit te geweet
> het voor die tyd. Dit was wyd aangekondig en bespreek.
Vuurwapen en bestuurs lisensies word nie meer in die ID Boek geplaas nie
maar is nou in kaart vorm. Jou huweliks liksens is 'n pampiertjie wat
net jou vrou weet waar sy dit bêre. Nou vir die goeie nuus - volgende
jaar gaan jy weer moet queue vir 'n ID-Kaart!
So dink net - as iemand nou op loop sit met jou beursie - 6 ure vr jou
ID, 6 ure vir jou bestuurslisensie, ses ure vir jou vuurwapen lisensies.
Drie dae in sy maai!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:27 UTC 2025
|