Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nice
Re: Nice [boodskap #21390] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Al is dit nou bietjie bybels , het ek dit baie geniet. Johan lees dit vir wat
dit is en kyk verby die bybelversie.
Re: Nice [boodskap #21391 is 'n antwoord op boodskap #21390] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Feb 1999 19:23:59 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote
without thinking!

Miskien sal dit maar beter wees as jy die regte Psalm 23 weer 'n slag mooi gaan
lees en dan nie ander mense se godsdiens vir jou politiek gebruik nie. Wat help
dit jy daal tot dieselfde vlak as waarvan jy ander mense beskuldig.

Deur hierdie soort moddertrappery van ander mense se godsdiens, doen jy net jou
eie saak groot skade aan - jy wek geen simpatie nie.
Re: Nice [boodskap #21392 is 'n antwoord op boodskap #21390] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Mandela is my Shepard, I shall not work.
> Mandela is my Shepard, I shall not work.
> He maketh me lie down on park benches,
> He leadeth me beside the still factories,
> He restoreth my faith in the Freedom Front
> and guideth me in the path of unemployment.
> Ye though I walk through the valley of soup kitchens,
> I shall still be hungry, for I feel they're evil against me.
> They have annointed my income with tax
> and my expenses runneth over my salary -
> surely poverty and hard living shall follow me
> all the days of the ANC/Cosatu/CP administration.

Ek beskou hierdie geskrywery as
godsdienstige pornografie. Kan
iemand Frikkie se predikant in
Port Elizabeth kontak en vir hom
vertel wat Frikkie doen?

Gloudina
Re: Nice [boodskap #21410 is 'n antwoord op boodskap #21390] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem. Dis baie snaaks.

KLAASVAKIE wrote in message ...
>
>
> Al is dit nou bietjie bybels , het ek dit baie geniet. Johan lees dit vir wat
> dit is en kyk verby die bybelversie.
Vorige onderwerp: Nuwe ID
Volgende onderwerp: Verloor Gewig!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 10:37:48 MGT 2024