Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe ID
Nuwe ID [boodskap #21131] Ma, 15 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal

Ek het toe twee en 'n half maande na my aansoek my nuwe ID ontvang!
Volgens die boekie is ek net ek. Met my ander boekie beskik ek oor 'n
vuurwapenlisensie, is ek getroud en beskik ek oor twee bestuurslisensies.
Laasgenoemde het ook nie meer waarde nie aangesien ek reeds my nuwe
rybewys-kaart(?) kan gaan haal.

Indien Binnelandse sake hul 'grysstoffies' gebruik het, het hulle soos die
Amerikaners
een rybewys met alle inligting daarop uitgereik.

Groete

Shannon
Re: Nuwe ID [boodskap #21246 is 'n antwoord op boodskap #21131] Vr, 19 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Met alles wat om jou aangaan wil jy regtig sê jy het dit nie verwag nie ?

Shannon wrote in message ...
> Indien Binnelandse sake hul 'grysstoffies' gebruik het, het hulle soos die
> Amerikaners
> een rybewys met alle inligting daarop uitgereik.
>
> Groete
>
> Shannon
>
Re: Nuwe ID [boodskap #21309 is 'n antwoord op boodskap #21131] So, 21 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Feb 1999 09:19:16 +0200, "Shannon"
wrote:

vuurwapenlisensie, is ek getroud en beskik ek oor twee bestuurslisensies.[/color]
> Laasgenoemde het ook nie meer waarde nie aangesien ek reeds my nuwe
> rybewys-kaart(?) kan gaan haal.>>

Dalk het jy voor die tyd vasgestel dat jy die ander sertifikate by die
onderskeie departemente moet gaan laat inplaas? Dat dit nie outomaties
ingeplaas word nie?
Dis stupid om dit nie in te plaas nie, maar jou behoort dit te geweet
het voor die tyd. Dit was wyd aangekondig en bespreek.
Re: Nuwe ID [boodskap #21376 is 'n antwoord op boodskap #21131] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lourens  is tans af-lyn  lourens
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 15 Feb 1999 09:19:16 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
> > vuurwapenlisensie, is ek getroud en beskik ek oor twee bestuurslisensies.
>> Laasgenoemde het ook nie meer waarde nie aangesien ek reeds my nuwe
>> rybewys-kaart(?) kan gaan haal.>>
>
> Dalk het jy voor die tyd vasgestel dat jy die ander sertifikate by die
> onderskeie departemente moet gaan laat inplaas? Dat dit nie outomaties
> ingeplaas word nie?
> Dis stupid om dit nie in te plaas nie, maar jou behoort dit te geweet
> het voor die tyd. Dit was wyd aangekondig en bespreek.

Vuurwapen en bestuurs lisensies word nie meer in die ID Boek geplaas nie
maar is nou in kaart vorm. Jou huweliks liksens is 'n pampiertjie wat
net jou vrou weet waar sy dit bêre. Nou vir die goeie nuus - volgende
jaar gaan jy weer moet queue vir 'n ID-Kaart!

So dink net - as iemand nou op loop sit met jou beursie - 6 ure vr jou
ID, 6 ure vir jou bestuurslisensie, ses ure vir jou vuurwapen lisensies.
Drie dae in sy maai!
Vorige onderwerp: Re: Can you please help?
Volgende onderwerp: Re: Nice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:53:54 MGT 2024