Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans?
| Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20323] |
Di., 26 Januarie 1999 00:00  |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: Junie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Nogal interessant om daaraan te dink: met die eerste demokratiese
verkiesings wat Mandela en die ANC aan bewind geplaas het, is
Suid-Afrikaners oor die hele wêreld die kans gegun om te stem. Ongeag
waarom hulle gewoon het het waar hulle gewoon het. Die eerste stem is
hoeka uitgebring deur 'n dame in Nieu-Seeland, wat voorgegee het sy is
familie van Mandela, en daardeur "beroemd" - later berug - geword het.
Nou word geen enkele Suid-Afrikaanse burger wat nie 'n woonadres in
Suid-Afrika het, ten tyde van die verkiesing in die land is en oor 'n
nuwe ID-boekie met staafkode daarin, toegelaat om te stem nie.
Voorheen moes jy net 'n Suid-Afrikaanse burger ouer as 18 wees en 'n
ID-dokument besit. En selfs met laasgenoemde was daar groot toegewings
ten opsigte van die soort ID-dokument. Die stelsel was so inklusief as
moontlik.
So het ons dan uiteindelik 'n stelsel van gekwalifiseerde stemreg. 'n
Stelsel wat duisende uitsluit. Onthou net: nie almal wat in die
buiteland gaan wees op stemdag is daar omdat hulle wil emigreer nie. Of
omdat hulle hulleself wil verryk nie, of omdat hulle sogenaamd "vlug"
nie. Daar is duisende studente, sakelui, vakansiegangers EN emigrante
van alle rasse in die buiteland.
Buitendien: nie almal wat op hierdie manier van hulle stemreg ontneem
word, sit in die buiteland nie. Hoeveel van hulle is nie in die dierbare
Suid-Afrika nie, maar kon nie die nuwe ID-boek betyds kry nie?
Elkeen van hulle word van hulle stemreg ontneem.
Dan is daar ook die baie wat permanent van hulle stemreg (en alle ander
regte) ontneem is omdat hulle in die nuwe vlaag politieke geweld vermoor
is.
Gegroet uit Pennsylvania.
Henry / Kwarantyn
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20353 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Goeie morgen mevrouw Gloudina,
( zie hieronder)
@igs.net wrote:
> Robbert Zijlstra writes:
>
>
>> Mevrouw u hebt mij verkeert begrepen. Ik ben nooit neerbuigend of grappig of zo. Want
>> dat vergt een gevoel voor humor. En ik ben, zoals altijd, dodelijk serieus.
>
>> Met vriendelijke groet,
>>
>> Robbert
>
> O, so. Geen gevoel vir humor? Jammer.
> Dodelijk serieus? Met die koppie tee
> in die hand en die pinkie in die lug?
> (Terloops, in Afrikaans gebruik ons
> nie die woord "serieus" nie, maar die
> woord "ernstig."
>
> Piggy wat skaats, en 'n skaats het aan
> mense met geen sin vir humor, maar
> vele vooroordele het oor mense in
> ander lande.
>
U heeft reeds eerder verwezen naar dat Suid-Afrikaners "meer byt het als
hulle snedig word". Ik denk dat u nu zoveel "byt" hebt, dat ik het
moeilijk krijg. Het is maar moeilijk, zo zonder gevoel voor humor.
Rara..... Maar nu ernstig, dat met een kopje thee, dat is meer engels en
met die pink omhoog, dat zeker. Maar een "skaats het aan" mensen zoals
ik, zo zonder humor. Ik weet niet wat ik er van moet denken. Misschien
kunt u zich nader verklaren. Maar, doe altijd rustig aan (dat is het
motto van mijn streek: Twenthe in Oost-Nederland, want drukte heeft nog
nooit een mens goed gedaan) en geniet van uw dagen. En misschien kan ik
nog wat humor leren. Men zegt wel: het is nooit te laat...........
Met vriendelijke groet,
Robbert
Dodelijk ernstig?
Beter dan:
Tamelijk ernstig!
Want dat eerste klinkt dan te....... ernstig! (of serieus)
>
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20354 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Geachte mevrouw Gloudina,
heb ik er een recht voor nodig, om een mening te hebben of te uiten? "Die
Gedanken aber, sind frei". Wie moet dat recht dan aan mij geven? U? Mnr.
Mandela? Repelsteeltje? Of de Moderator van de NG? Duh!
Doe rustig aan zet en lekker kopje thee of zo. Ga dan lekker een nachtje slapen.
Dan komt het allemaal goed!
Met vriendelijke groet.
Robbert
@igs.net wrote:
> Robbert Zijlstra writes: ,
>>
>> Ik begrijp wat u bedoeld, meneer Kwarantyn, maar ik denk niet dat Mnr.
>> Mandela zich daar druk om maken. Hun bedoeling is symbolisch meen ik. Deze
>> emigranten worden door hen gezien als ondankbaren, die het niet waard zijn
>> om deel uit te maken van het nieuwe Zuid-Afrika omdat zij het versmaad
>> hebben, juist toen de bevrijders aan de macht kwamen.
>>
>> So it is spite that motivates them, just spite!
>
> En Mijnheer Zijlstra, wat gee vir jou
> die reg om so snipperig te wees oor
> wat 'n ander land doen in verband met
> sy verkiesings-reelings. Ek neem aan
> dat niks in SA gedoen word, wat nie
> ook deur ander lande gedoen word nie.
> Kan alle Nederlanders buite Nederland
> in verkiesings stem. Gaan doen eers
> navraag voor jy jou katterige opmerkings
> oor iemand anders se land maak. Is jy
> in SA gebore, dat jy jou 'n opinie
> toe-eien?
>
>
>>> Voorheen moes jy net 'n Suid-Afrikaanse burger ouer as 18 wees en 'n
>>> ID-dokument besit. En selfs met laasgenoemde was daar groot toegewings
>>> ten opsigte van die soort ID-dokument. Die stelsel was so inklusief as
>>> moontlik.
>
> Met die vorige verkiesing het hulle
> buitengewone uitsonderings gemaak.
> Selfs Kanadese burgers wat al lank
> in die buiteland was, kon stem. (Ons
> het nie, want ons het dit eers te
> laat uitgevind.) Maar hierdie
> verkiesing is nou 'n normale
> verkiesing. Dus iemand wat na die
> buiteland ge-emigreer het, moet
> nou maar die ou naelstringetjie
> sny, nie waar nie. SA is mos nie
> meer "jou" land nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20356 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: Oktober 1998
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> Wel. Massie, op die sterkte van wat jy
> vir my hier vertel, moet ek dus verskoning
> maak oor my bewerings oor die kiesers van
> Nederland. Is jy dus Afrikaanse burger,
> reis op 'n SA paspoort, en word nog toegelaat
> om in Nederland te stem?
Hey kakamas vlakvarkie
Ek verstaan nie waarmee jy sukkel nie. Baie lande, soos Nederland, laat jou
toe om te stem solank as wat jy 'n Nederlandse burger bly. Dit maak nie saak
waar jy bly nie, hoe lank jy daar bly nie, wat jou "status" daar is nie, en
selfs of jy tweede burgerskap het nie. As jy 'n burger is, kan jy stem. Soos
ek voorheen gese het, dit hang slegs af van die land van burgerskap se
beleid tov die saak, en nie van 'n spesifieke burger se "huisadres" of so
iets nie.
Ek is nie seker oor Kanada se reelings oor Kanadese burgers wat om welke
rede ookal, vir hoe lank ookal, uit Kanada is nie - ek vermoed egter dat dit
baie soortgelyk is, moontlik met 'n mindere beperking of twee.
Bees - burger Bees.
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20357 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38 Geregistreer: Januarie 1999
|
Volle Lid |
|
|
@igs.net wrote:
> Ek verskil van jou. Gaan terug en dink wat
> jy beweer. Kan al die Nederlanders wat
> "landed immigrants" hier in Kanada is,
> in Nederland stem. Ek meen van nee. Om
> te kan stem moet jy op die kieserlyste
> wees, en 'n tenminste deeltydse bewoner
> van die land wees waarin jy stem. Kyk
> na die pos van Hilda, 'n Vlaming wat
> Belgiese paspoort gedra het, maar nie
> in Belgi"e kon stem terwyl sy in die
> Kongo woonagtig was nie. Was jy al
> ooit woonagtig in die buiteland, en
> toegelaat om in Nederland te stem? Ek
> bedoel nou nie dat jy op reis was, en
> reelings getref het vir 'n vroe"e stem
> of 'n stem per pos nie. Ken jy mense
> wat in ander lande BLY en in Nederland
> stem. Of praat jy maar sommer deur jou
> nek? En met 'n groot bek.
There's no need to be rude!
Iedereen die de Nederlandse nationaliteit bezit kan aan de
Nederlandse parlementsverkiezingen deelnemen. Hij/zij kan per brief
stemmen, of op de Nederlandse ambassade in het land waar hij/zij
verblijft. Het is ook mogelijk om als in het buitenland woonachtige
Nederlander in Nederland te stemmen, in een stembureau naar keuze. Dit
moet alleen enige weken van tevoren worden aangevraagd. Iedereen die
buiten zijn eigen stembureau wil stemmen, moet dit van tevoren aanvragen
(dat lijkt me een normale administratieve eis). Waar het om gaat is, dat
niemand met de Nederlandse nationaliteit het stemrecht wordt ontzegd.
Hoe dat in België is, weet ik niet.
--
Gerrit de Blaauw
Error: Keyboard not attached. Press F1 to continue.
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20358 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
Robbert Zijlstra writes:
> Ik begrijp wat u bedoeld, meneer Kwarantyn, maar ik denk niet dat Mnr.
> Mandela zich daar druk om maken. Hun bedoeling is symbolisch meen ik. Deze
> emigranten worden door hen gezien als ondankbaren, die het niet waard zijn
> om deel uit te maken van het nieuwe Zuid-Afrika omdat zij het versmaad
> hebben, juist toen de bevrijders aan de macht kwamen.
>
> So it is spite that motivates them, just spite!
Hier, heer Zijlstra, is wat jy oorspronklik
verklaar het. Merk hoe jy vir die wereld
vertel wat Mandela dink en bedoel. (As
dit nou nie hovaardig is nie, eet ek my
hoed.) En dan slaan jy so om na Engels
om jou punt goed in te dryf. Hoekom skryf
jy daardie laaste sin in Engels. Dink jy
dit maak jou argument enigsins beter.
Jy is Nederlands, die man met wie jy
praat is 'n Afrikaanssprekende. Hoekom
skryf jy op die Afrikaanse nuusgroep
in Engels.
Piggy wat nie van hanskakies hou nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20366 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Wo., 27 Januarie 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Geachte Mevrouw Gloudina,
>> heb ik er een recht voor nodig, om een mening te hebben of te uiten? "Die
>> Gedanken aber, sind frei". Wie moet dat recht dan aan mij geven? U? Mnr.
>> Mandela? Repelsteeltje? Of de Moderator van de NG? Duh!
>
> Jawohl. Die Gedanken sind frei."
> Myne ook. En as jy as Nederlander
> op die Afrikaanse nuusgroep anti-
> Mandela opinies uitbraak, dan het
> ek ook die reg van my eie opinie,
> niet waar?
>
Oke dan Gloudina. In mijn grenzenloze goedheid sta ik u dan bij deze toe om opinies te
hebben EN deze uit te dragen op deze NG. Volgende keer hoeft u ook geen toestemming
meer te vragen hoor! Gewoon doen!! En veel plezier met je nieuwverworven vrijheid.
>> Doe rustig aan zet en lekker kopje thee of zo. Ga dan lekker een nachtje slapen.
>> Dan komt het allemaal goed!
>
> Ek neem dan liewer maar 'n space cake,
> voor ek gaan slaap. En jy klink effens
> belaglik as jy so neerbuigend wil klink
> maar praat van 'n koppie tee. Mister,
> ons Suid-Afrikaners het meer byt as ons
> snedig word.
>
> Piggy and the Mad Hatter.
Mevrouw u hebt mij verkeert begrepen. Ik ben nooit neerbuigend of grappig of zo. Want
dat vergt een gevoel voor humor. En ik ben, zoals altijd, dodelijk serieus.
Met vriendelijke groet,
Robbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20397 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Do., 28 Januarie 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> Robbert Zijlstra writes:
>
>> Ik begrijp wat u bedoeld, meneer Kwarantyn, maar ik denk niet dat Mnr.
>> Mandela zich daar druk om maken. Hun bedoeling is symbolisch meen ik. Deze
>> emigranten worden door hen gezien als ondankbaren, die het niet waard zijn
>> om deel uit te maken van het nieuwe Zuid-Afrika omdat zij het versmaad
>> hebben, juist toen de bevrijders aan de macht kwamen.
>>
>> So it is spite that motivates them, just spite!
>
> Hier, heer Zijlstra, is wat jy oorspronklik
> verklaar het. Merk hoe jy vir die wereld
> vertel wat Mandela dink en bedoel. (As
> dit nou nie hovaardig is nie, eet ek my
> hoed.) En dan slaan jy so om na Engels
> om jou punt goed in te dryf. Hoekom skryf
> jy daardie laaste sin in Engels. Dink jy
> dit maak jou argument enigsins beter.
> Jy is Nederlands, die man met wie jy
> praat is 'n Afrikaanssprekende. Hoekom
> skryf jy op die Afrikaanse nuusgroep
> in Engels.
Hoekom vra jy hom nie dieselfde vraag as hy Nederlands skryf nie, ou
snippie? Dit is die usenet - jy is vry om Armenies te skryf as jy wil!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20401 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Do., 28 Januarie 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Beste Gloudina,
ja, ik denk dat mijn reactie wel enigszins hoovaardig was. Als mensen daardoor
gekwetst zijn, biedt ik hen mijn verontschuldigingen aan. Maar mijn oordeel over
Mnr. Mandela blijft hard: gezien zijn uitlatingen in het openbaar ziet hij de
stijgende emigratie uit SA als een ferme kritiek op zijn beleid. Hij weet dat
onder zijn bewind de criminaliteit in SA algemeen is geworden en dat dit:
1. Suid-Afrikaanse bedrijven tot desinvesteringen drijft;
2. Buitenlandse bedrijven afschrikt om te investeren in werkgelegenheid.
De werkeloosheid onder zwarten is enorm hoog in SA. En nu vluchten juist die
mensen het land uit, die het land nodig heeft voor opbouw. Waarom aarzelt Mnr.
Mandela nog langer? Als hij de criminaliteit niet terugbrengt, wat zal dan de
toekomst zijn? Ook nu met die moord op Sifiso Nkabinde komt Mnr. Mandela weer
met de uitvlucht dat de "Derde Macht" aan het werk is. Dat gelooft toch
niemand, zelfs niet de linkse pers in Nederland.
Het is misschien hoovaardig om deze vragen te stellen, maar ik zou toch graag
horen wat Suid-Afrikaners, die meer kennis en inzicht in de situatie hebben dan
ik, denken van deze kwesties.
Wat het gebruik van Engels betreft: ook daarvoor mijn verontschuldigingen, maar
ik denk dat soms een andere taal iets net iets krachtiger kan zeggen. Maar als
ik meer mijn best had gedaan, had ik vast wel een goede nederlandse weergave
gevonden.
Met vriendelijke groet
Robbert
@igs.net wrote:
> Robbert Zijlstra writes:
>
>> Ik begrijp wat u bedoeld, meneer Kwarantyn, maar ik denk niet dat Mnr.
>> Mandela zich daar druk om maken. Hun bedoeling is symbolisch meen ik. Deze
>> emigranten worden door hen gezien als ondankbaren, die het niet waard zijn
>> om deel uit te maken van het nieuwe Zuid-Afrika omdat zij het versmaad
>> hebben, juist toen de bevrijders aan de macht kwamen.
>>
>> So it is spite that motivates them, just spite!
>
> Hier, heer Zijlstra, is wat jy oorspronklik
> verklaar het. Merk hoe jy vir die wereld
> vertel wat Mandela dink en bedoel. (As
> dit nou nie hovaardig is nie, eet ek my
> hoed.) En dan slaan jy so om na Engels
> om jou punt goed in te dryf. Hoekom skryf
> jy daardie laaste sin in Engels. Dink jy
> dit maak jou argument enigsins beter.
> Jy is Nederlands, die man met wie jy
> praat is 'n Afrikaanssprekende. Hoekom
> skryf jy op die Afrikaanse nuusgroep
> in Engels.
>
> Piggy wat nie van hanskakies hou nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20404 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Do., 28 Januarie 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Jan 1999 10:45:44 +0100, Robbert Zijlstra
said the following:
|Beste Gloudina,
|
|ja, ik denk dat mijn reactie wel enigszins hoovaardig was. Als mensen daardoor
|gekwetst zijn, biedt ik hen mijn verontschuldigingen aan. Maar mijn oordeel over
|Mnr. Mandela blijft hard: gezien zijn uitlatingen in het openbaar ziet hij de
|stijgende emigratie uit SA als een ferme kritiek op zijn beleid. Hij weet dat
|onder zijn bewind de criminaliteit in SA algemeen is geworden en dat dit:
|1. Suid-Afrikaanse bedrijven tot desinvesteringen drijft;
|2. Buitenlandse bedrijven afschrikt om te investeren in werkgelegenheid.
|
|De werkeloosheid onder zwarten is enorm hoog in SA. En nu vluchten juist die
|mensen het land uit, die het land nodig heeft voor opbouw. Waarom aarzelt Mnr.
|Mandela nog langer? Als hij de criminaliteit niet terugbrengt, wat zal dan de
|toekomst zijn? Ook nu met die moord op Sifiso Nkabinde komt Mnr. Mandela weer
|met de uitvlucht dat de "Derde Macht" aan het werk is. Dat gelooft toch
|niemand, zelfs niet de linkse pers in Nederland.
|
|Het is misschien hoovaardig om deze vragen te stellen, maar ik zou toch graag
|horen wat Suid-Afrikaners, die meer kennis en inzicht in de situatie hebben dan
|ik, denken van deze kwesties.
|
Baie min ouens gaan met jou saamstem, want wat jy sê is nie
polities-korrek nie!
Johan
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20422 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Vr., 29 Januarie 1999 00:00   |
Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38 Geregistreer: Januarie 1999
|
Volle Lid |
|
|
Johan wrote:
>
> On 28 Jan 1999 22:58:51 GMT, said the following:
>
> | Ek het nog altyd gedink dat die woord
> | "minagting" baie meer "spite" uitdruk as
> | die Engelse woord "spite."
> |
> Defnitief nie - ek kan ook nie aan 'n Afrikaanse woord dink wat eers
> naby spite kom en wat elke dag in Afrikaans gebruik word nie.
Mijn Bosman-Van der Merwe-Hiemstra zegt:
spite n. wrok, haatlikheid, boosaardigheid, nagaandheid,
kwaadaardigheid, nyd, wrevel, rankune.
Daarna volgen enkele voorbeelden, waarvan ik er één uitkies:
he did it from pure spite, hy het dit uit pure wrok/kwaadaardigheid
gedoen.
--
Gerrit de Blaauw
A much wittier reply came to mind immediately after I clicked the "Send"
button.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20425 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Vr., 29 Januarie 1999 00:00   |
Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72 Geregistreer: November 1997
|
Volle Lid |
|
|
g.de....@hot.a2000.nl skryf...
>> . . .die Engelse woord "spite."
> Mijn Bosman-Van der Merwe-Hiemstra zegt:
>
> spite n. wrok, haatlikheid, boosaardigheid, nagaandheid,
> kwaadaardigheid, nyd, wrevel, rankune.
Uit hierdie lys, dink ek, is "nyd" vir my die naaste aan
"spite". Dis ook kort en kragtig.
Nee egter ook in ag dat "spite" kontekstueel van betekenis
kan wissel:
"He did it in spite of . . ." (Ten spyte van . . .)
"He is spiteful." (nydig)
"He did it to spite them." (uitdagende wraak/benadeling)
Hjalmar
________
|
|
|
|
| Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans? [boodskap #20426 is 'n antwoord op boodskap #20323] |
Vr., 29 Januarie 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
Geachte Mevrouw Gloudina,
Nederlanders staan niet in die mate bloot aan Engelse
taalinvloeden als de Afrikaners in SA, die een minder-
heidsgroep vormen in een land waar Engels nu als de
hoofdtaal gerekend kan worden. Vooral de uitdrukkingen
in het idioom zijn vaak vertaalde Engelse uitdrukkingen,
dus als Afrikaans staat wil maken op een Germaanse
eigenheid dan Nederlands, dan moeten de Afrikaans-
sprekenden nog een flinke taalzuivering ondernemen.
Hoewel de Nederlander mentaal de deur wijd opengezet
heeft voor het Engels is het met de kennis van die taal
matig gesteld. Wel is het zo dat dingen (modes, technieken,
bedrijfkundige zaken) wanneer die overwaaien vanuit de VS
of het VK eerst aangeduid worden met de Engelse term door
de eerste gebruikers en dan als het een gemeengoed is
geworden, komt er vaak toch een Nederlandse term in
algemeen gebruik. Mijn broertje studeert bijvoorbeeld
"Cognitieve Kunstmatige Intelligentie" in Utrecht aan de
Faculteit Cognitieve Kunstmatige Intelligentie. Tien jaar
geleden heette dit nog Cognitive Artificial Intelligence.
Men ziet nu allerlei Nederlandse termen algemeen worden
in plaats van stekker-engels. Ik begrijp overigens dat het
Nederlands onder een sterkere Duitse taalinvloed staan in
vergelijking met de Engelse taalinvloed, vooral met
betrekking
tot uitdrukkingen. Het valt alleen minder op door de grote
taalverwantschap. Is dat beter dan romanisering?
Vriendelijke groet,
Robbert
> As Nederlanders hulle taaldeure so ver
> oopstel vir Engelse invloed, verloor
> hulle miskien die Wes-Germaanse kleur
> van hulle taal. Baie Engelse woorde
> is van verskuilde Latynse oorsprong,
> via die verromanisering van Frankryk
> (Gaul) en die oorheersing van Engeland
> deur Franse kultuur na 1066. Dit
> sal nogal snaaks wees as na 'n paar
> honderd jaar Afrikaans 'n meer soliede
> Germaanse karakter het as Nederlands.
> Engels is al lankal 'n verbasterde
> taal.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:21:02 UTC 2026
|