| Wat is: Om iemand te "lap" in Afrikaans? [boodskap #20408] |
Do., 28 Januarie 1999 00:00  |
Nadi Howe
Boodskappe: 4 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Hallo "@igs",
@igs.net wrote in article ...
>> Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou kers
>> smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar Preller was
>> dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van Alexis Preller af,
>> want ek dink hy(?)'t dit gesê.
> Vireers sal jy moet besluit of jou van Gustav Preller of van Alexis
Preller praat.
^^^
Wat bedoel jy met "jou", jong?
Ek het eintlik van Langenhoven gepraat, en my dogter
sê vir my: "Pa, Langenhoven was die vereenselwiging van kultuurdilemmas met
'n verinneweerde
swerwersiel. Langenhoven het die morele verbastering van tradisionele,
plattelandse bohemiteit met kosmopolitaanse
vooruitstrewendheid kultureel verteenwoordig. Langenhoven was gay. Wat maak
dit vandag saak
wat hy gesê het?"
Die verspotte kind het 'n punt daar beet. Nou wil ek weet:
(1) Is dit waar dat Langenhoven 'n hangkas-homoseksuele was?
(2) Is al die ander goed wat die kind gesê het, ook waar, of spot sy met
my?
(3) Spreek mense nog hulle merderers as "U" aan, of is dit net "jy" en
"jou"?
(4) Hoes sê mens in Afrikaans: "Die one racer lapped the other".
Dit is nie dieselfde as "verbygesteek" nie.
Is daar 'n woord soos "rond", of "verrond"? : "Die een verrond die ander"?
Want my dogter het dit nou net uitgedink, en sy wil die nuwe Afrikaanse
woord na haar
vernoem hê. Ek sê vir haar: "Jy's 'n kleins trond," en nou skaterlag sy
daar by
haar maats.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is: Om iemand te "lap" in Afrikaans? [boodskap #20492 is 'n antwoord op boodskap #20408] |
So., 31 Januarie 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On 30 Jan 1999 15:27:26 GMT, wrote:
|"Johan Conroy" writes: >
|
|> 'n Soortgelyke vraag - hoe sê 'n mens in Engels: "Die kat hardloop
| onderdeur
|> die tafel."?
|
|
| Ek wonder of jou sin "Die kat hardloop
| onderdeur die tafel" nie onlogies is
| en dus eintlik verkeerde Afrikaans is
| nie. Moet dit nie wees "Die kat hardloop
| onder die tafel deur" nie? As die kat
| onderdeur die tafel hardloop, lyk dit
| vir my hy hardloop deur die hout van
| die onderste gedeelte van die tafel,
| wat bietjie moeilik vir 'n kat sal
| wees. Miskien 'n bietjie makliker
| vir 'n kosmiese straal.
|
| Die kat, wat teruggekom het, omdat hy nie
| langer kon wag nie.
|
Wel, vertaal dan vir ons
Die katr hardloop onder die tafel deur.
|
|
|
|