Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Recipe vir boerewors assb.
Recipe vir boerewors assb. [boodskap #18338] |
Sat, 17 October 1998 00:00  |
Dr Les Berman
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek verlang na of vir boerewors. Dit is so lang gelede dat ek dit gesmaak het
! Kan iemand my die "recipe" gee. Ek sal so bly wees. Ek wil ook graag
biltong maak. Hoe maak 'n mens dit ?
Baie dankie.
--
Les Berman
Dundas Ontario Canada
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:49:45 UTC 2025
|