Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaans - Wie praat dit as huistaal ?
Re: Afrikaans - Wie praat dit as huistaal ? [boodskap #18431] Di., 20 Oktober 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Senior Lid
Ek vermoed heelwat wittes het die sensus geboikot.

Maar in elk geval, "die taal" behoort aan enigeen wat hom praat.

Groete, Leendert

Hjalmar Gerber wrote in message ...
> Volgens die 1996 sensus is die aantal persone wat Afrikaans
> as huistaal besig . . .
>
> 5 811 547
>
> Volgens [apartheid-] bevolkingsgroep :-), is dit
> as volg verdeel:
>
> Swartes 217 606
> Kleurling 2 931 489
> Indiërs/Asiate 15 135
> Blankes 2 558 956
> Ander/Onbekend 88 361
>
> Aan wie behoort die taal ?
>
> Hjalmar
> ________
>
Vorige onderwerp: Recipe vir boerewors assb.
Volgende onderwerp: Braaivleis of BBQ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 04:32:12 UTC 2026