|
|
| Re: Is enige iemand hier dalk al MCSE? [boodskap #18130 is 'n antwoord op boodskap #17907] |
Ma., 05 Oktober 1998 00:00  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek is een.
Microsoft verwag dat 'n persoon ongeveer 'n jaar na 'n opgradering jouself
moet laat her sertifiseer.
Microsoft het aangedui dat hulle in die toekoms net soos Novell baie
strenger gaan optree in die verband.
Groete
Riaan
PaulBsr wrote in article
...
> Wil weet hoe lank elk van die 6 sertifikate geldig is voordat hulle
> 'expire' en hoeveel/wat moet jy doen om te 'upgrade' na NT5??
>
|
|
|
|