Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Petrol
Petrol [boodskap #17381] Ma, 07 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal

Ek wil net iets uitvind.

Die nuwe ding van Sasol om alkhol by die petrol te gooi. Geld dit net vir
Sasol, of vir die ander tipes petrol soos BP, Caltex, ens ens ook.

Groete

Riaan
Re: Petrol [boodskap #17439 is 'n antwoord op boodskap #17381] Do, 10 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Du Toit Lambrechts  is tans af-lyn  Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Weet nog nie. Nou net 'n liter gekoop - sal jou more sê as die babelaas
weg is.

Riaan wrote in article
...
> Hallo almal
>
> Ek wil net iets uitvind.
>
> Die nuwe ding van Sasol om alkhol by die petrol te gooi. Geld dit net vir
> Sasol, of vir die ander tipes petrol soos BP, Caltex, ens ens ook.
>
>
>
> Groete
>
>
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: "Dro"e Lente" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Bevryding en teologie (was: WEEN GELIEFDE LAND)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:14:06 MGT 2024