Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
"Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #15611] Sun, 07 June 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
GUNSHIP BLUES
Charl Durand

Ratel rations
terrs vir brekfis
Angolese pesos in my hand
boshoed pasop
breekpunt Charlie
blinkboud op Zambezi-walle,
Pb's weet
landmynskrapnel
R1 bid
my God is naby.
Rooilynkaart
Boesman sing
Swapo sny lyn
Kolonel Koljander
soeksteek hier
patrollie daar
bivouac vannag
boshappy daglig
prewel sakbybel
pantserhart
bloederige rendezvous
chopperstretcher
almal saam:
ons vir jou,
Pretoria.

Rundu, April 1985
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #15822 is 'n antwoord op boodskap #15611] Mon, 15 June 1998 00:00 Na vorige boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Heel knap gedicht ! Zou je er nog een paar kunnen sturen van dezelfde
auteur of een beetje dezelfde stijl?

@igs.net wrote:

> GUNSHIP BLUES
> Charl Durand
>

--
Truth is always strange; stranger than fiction (Lord Byron)
Vorige onderwerp: "Paternoster" deur HEIN SWART
Volgende onderwerp: "Ketter" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 15:04:22 UTC 2025