Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Ketter" deur CHARL DURAND
"Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15832] Ma., 15 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2157
Geregistreer: Mei 1997
Senior Lid
KETTER
Charl Durand

As ek aanhaal uit die bybel
sal jy verstaan
as ek ophou vrae vra
en niemand is hier
wie sal 'n boom hoor val?
Re: "Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15848 is 'n antwoord op boodskap #15832] Wo., 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2157
Geregistreer: Mei 1997
Senior Lid
jan schrik writes:
> Hallo,
> dit is nu het tweede gedicht van Charl Durand dat ik lees, kun je me wat
> meer vertellen over hem en zijn werk ?
> Jan
>
> @igs.net wrote:
>
>> KETTER
>> Charl Durand
>>
>> As ek aanhaal uit die bybel
>> sal jy verstaan
>> as ek ophou vrae vra
>> en niemand is hier
>> wie sal 'n boom hoor val?

Ek weet nie teveel van hom nie, behalwe
dat hy in sy middel-dertigerjare is en
in Johannesburg bly, met wortels in die
Noordkaap. Jy moet maar sy gedigte lees
om vir hom te leer ken - ek hou veral van
die manier waarop hy godsdienstige idioom
gebruik vir wyer doeleindes.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Om te lewe is onnatuurlik" deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 12:39:41 UTC 2026