| heiligdom [boodskap #153672] |
Wo., 25 November 2026 17:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
heiligdom
Afbreking: hei•lig•dom
Samestelling: heilig + -dom
Selfstandige naamwoord: heiligdom
Meervoud: heiligdomme
Betekenis:
• 'n Plek wat vir God of 'n godheid gewy is en as heilig beskou word.
• (figuurlik) 'n Plek waar 'n mens alleen kan wees.
Gebruik:
• Hulle moet vir My 'n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon. [Eksodus 25:8]
• Die garage is pa se heiligdom.
Sinoniem:
• sanctum
Vertaling:
Engels: holy place, sanctuary
Nederlands: heiligdom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|