| graagte [boodskap #153671] |
Wo., 25 November 2026 15:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27238 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
graagte
Afbreking: graag•te
Samestelling: graag + -te
Selfstandige naamwoord: graagte
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand of mate waarin iemand iets graag doen; gretig en gewillig is.
Gebruik:
• Ek sal jou met graagte help.
Sinoniem:
• bereidwilligheid
• blydskap
• gewilligheid
• gretigheid
• liefde
• plesier
Antoniem:
• onwilligheid
• teensin
Vertaling:
Engels: willingness, eagerness, pleasure
Nederlands: graagte, bereidwilligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 25 November 2026 16:44] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|