| waskom [boodskap #153673] |
Wo., 25 November 2026 17:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
waskom
Afbreking: was•kom
Samestelling: was + kom
Selfstandige naamwoord: waskom
Meervoud: waskomme
Betekenis:
• 'n Wye bak waarin water gegooi word om hande, voete of ander voorwerpe te was.
Gebruik:
• Toe gooi Hy water in die waskom en begin om die voete van die dissipels te was. [Johannes 13:5]
Sinoniem:
• lampetkom
• wasbak
• waskuip
• wasskottel
Vertaling:
Engels: washbowl, washtub, washbasin
Nederlands: waskom, wasbekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 25 November 2026 17:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|