| tulband [boodskap #153664] |
Wo., 25 November 2026 07:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Man met 'n tulband.
tulband
Afbreking: tul•band
Selfstandige naamwoord: tulband
Meervoud: tulbande
Betekenis:
• 'n Doek wat as hoofbedekking om die kop gedraai word.
Gebruik:
• Jy moet vir Aäron die priesterklere van linne weef en jy moet vir hom 'n tulband van linne en 'n geborduurde serp maak. [Eksodus 28:39]
Hiperoniem:
• hoofdeksel
Afgelei:
• getulband
• tulbandhoed
• tulbandkoek
Vertaling:
Engels: turban
Nederlands: tulband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 25 November 2026 07:08] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|