| tentpen [boodskap #153665] |
Wo., 25 November 2026 07:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tentpen
Afbreking: tent•pen
Samestelling: tent + pen
Selfstandige naamwoord: tentpen
Meervoud: tentpenne
Betekenis:
• 'n Pen wat in die grond ingekap word om 'n tent met behulp van 'n skeerlyn te anker.
Gebruik:
• Al die toebehore van die tabernakel en al sy tentpenne, sowel as dié vir die voorhof, moet van brons wees. [Eksodus 27:19]
Vertaling:
Engels: tent peg, tent stake
Nederlands: tentharing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|