Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedenknaald
gedenknaald [boodskap #153663] Di., 24 November 2026 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27230
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n  Gedenknaald.
'n  Gedenknaald.
gedenknaald
Afbreking: ge•denk•naald
Samestelling: gedenk + naald


Selfstandige naamwoord: gedenknaald
Meervoud: gedenknaalde

Betekenis:
• 'n Hoë, naaldvormige monument ter herdenking van 'n persoon of historiese gebeurtenis.

Gebruik:
• 'n Gedenknaald is opgerig om die soldate wat tydens die oorlog gesneuwel het te gedenk.

Sinoniem:
• obelisk

Vertaling:
Engels: memorial obelisk
Nederlands: gedenknaald, obelisk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 18:16]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: voëlent
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 24 19:23:44 UTC 2026