Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Puberteit" deur Ingrid Jonker
"Puberteit" deur Ingrid Jonker [boodskap #153643] Ma., 23 November 2026 17:04
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 560
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Puberteit - Ingrid Jonker

Die kind in my het stil gesterf
verwaarloos, blind en onbederf

in 'n klein poel stadig weggesink
en iewers in die duisternis verdrink

toe jy onwetend soos 'n dier
nog laggend jou fiesta vier.

Jy het nie met die ru gebaar
die dood voorspel of die gevaar

maar in my slaap sien ek klein hande
en snags die wit vuur van jou tande:

Wonder ek sidderend oor en oor
Het jy die kind in my vermoor…?

[Bygewerk op: Ma., 23 November 2026 17:08]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: "Die Teken" deur WEG Louw
Volgende onderwerp: "Swanger Vrou" deur Ingrid Jonker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 17:19:53 UTC 2026