Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugaansig
lugaansig [boodskap #153381] Wo., 28 Oktober 2026 11:28 na volgende boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27003
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lugaansig
Afbreking: lug•aan•sig
Samestelling: lug + aansig


Selfstandige naamwoord: lugaansig
Meervoud: lugaansigte

Betekenis:
• Die uitsig van 'n waarnemer wat vanuit die lug ondertoe kyk, soos uit 'n vliegtuig, helikopter of hommeltuig.

Gebruik:
• Die foto bied 'n panoramiese lugaansig van die landskap.

Sinoniem:
• lugbeeld
• lugperspektief
• planaansig
• voëlperspektief

Vertaling:
Engels: aerial view, bird's-eye view
Nederlands: luchtbeeld, luchtperspectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 29 Oktober 2026 10:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: lugaansig [boodskap #153382 is 'n antwoord op boodskap #153381] Wo., 28 Oktober 2026 11:52 Na vorige boodskap
Zentie  is tans af-lyn  Zentie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2026
Junior Lid
Baie dankie, waardeer hierdie antwoord. Vreemd dat Viva dit nie het nie...
Vorige onderwerp: OK
Volgende onderwerp: insgelyks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 01 23:00:08 UTC 2026