Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insgelyks
insgelyks [boodskap #153383] Wo., 28 Oktober 2026 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
insgelyks
Afbreking: ins•ge•lyks


Bywoord: insgelyks

Betekenis:
• Op dieselfde of 'n soortgelyke manier.

Gebruik:
• Die tweede kandidaat het insgelyks goed gevaar.

Sinoniem:
• ewe-eens
• eweneens
• eweso
• gelykerwyse
• ooreenkomstig

Vertaling:
Engels: likewise, similarly, equally, also
Nederlands: insgelijks, eveneens, evenzo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugaansig
Volgende onderwerp: dofgeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 14:07:02 UTC 2026