Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » OK
OK [boodskap #153378] Wo., 28 Oktober 2026 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27025
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
OK
Afbreking: OK


Byvoeglike naamwoord: OK
Attributief: OK

Betekenis:
• (informeel) In orde; goed en aanvaarbaar; met niks wat makeer nie.

Gebruik:
• Die kos was OK, maar niks besonders nie.

Wisselvorm:
• oukei

Sinoniem:
• goed
• in orde
• reg
• orraait (informeel)

Antoniem:
• onaanvaarbaar
• verkeerd

Vertaling:
Engels: OK, okay, all right
Nederlands: oké, goed, in orde


Tussenwerpsel: OK

Betekenis:
• (informeel) Dui instemming, goedkeuring of aanvaarding aan.

Gebruik:
• OK, ek verstaan wat jy bedoel!

Wisselvorm:
• oukei

Sinoniem:
• ja

Vertaling:
Engels: OK, okay, all right
Nederlands: oké

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vadersnaam
Volgende onderwerp: lugaansig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 16:49:12 UTC 2026