Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrekkig
vrekkig [boodskap #153375] Di., 27 Oktober 2026 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vrekkig
Afbreking: vrek•kig
Samestelling: vrek + -ig


Byvoeglike naamwoord: vrekkig
Vergrotende trap: vrekkiger
Oortreffende trap: vrekkigste
Attributief: vrekkige

Betekenis:
• So suinig of inhalig soos 'n vrek.
• Dooierig en sonder lewenslus; gevrek.

Gebruik:
• Die man is so vrekkig, jy sal nie 'n sent uit hom kry nie.
• Ons sal vuur onder die vrekkige werkers moet maak.

Wisselvorm:
• vrekagtig
• vrekkerig

Sinoniem:
• inhalig
• gierig
• skraapsugtig
• suinig

Antoniem:
• ruimhartig
• vrygewig

Afgelei:
• vrekkigheid

Vertaling:
Engels: miserly, stingy, niggardly, parsimonious
Nederlands: vrekkig, gierig, krenterig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 27 Oktober 2026 15:54]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: oorreding
Volgende onderwerp: vadersnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 27 21:35:25 UTC 2026