Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorreding
oorreding [boodskap #153374] Di., 27 Oktober 2026 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oorreding
Afbreking: oor•re•ding
Samestelling: oorreed + -ing


Selfstandige naamwoord: oorreding
Meervoud: oorredinge, oorredings

Betekenis:
• Die handeling van oorreed; om iemand deur argumente en rede te oortuig.

Gebruik:
• Dit het baie oorreding gekos om hom van die slegte gewoonte te laat afsien!

Sinoniem:
• oorhaling
• oortuiging

Antoniem:
• afraaiing

Afgelei:
• oorredingskrag
• oorredingskuns
• oorredingsmiddel
• oorredingstoespraak
• oorredingsvermoë

Vertaling:
Engels: persuasion, convincing
Nederlands: overreding, overtuiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 27 Oktober 2026 14:09]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: oestyd
Volgende onderwerp: vrekkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 28 08:26:46 UTC 2026