Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stier
stier [boodskap #153360] Ma., 26 Oktober 2026 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26952
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
stier
Afbreking: stier


Selfstandige naamwoord: stier
Meervoud: stiere
Verkleinwoord: stiertjie
Meervoud van verkleining: stiertjies

Betekenis:
• 'n Bul, in besonder 'n beesbul.

Gebruik:
• In die Griekse mitologie was Minotaurus 'n kreatuur met die kop van 'n stier en die lyf van 'n man.

Sinoniem:
• bul

Antoniem:
• koei

Afgelei:
• stierediens
• stiereoffer
• stierevegter
• stierdiens
• stiergeveg
• stiermens
• stiervegter
• stiervegtery

Vertaling:
Engels: bull
Nederlands: stier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 26 Oktober 2026 15:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kunsrigting
Volgende onderwerp: stiervegter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 27 14:34:51 UTC 2026