Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsrigting
kunsrigting [boodskap #153359] So., 25 Oktober 2026 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26938
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kunsrigting
Afbreking: kuns•rig•ting
Samestelling: kuns + rigting


Selfstandige naamwoord: kunsrigting
Meervoud: kunsrigtings

Betekenis:
• 'n Bepaalde benadering tot kuns met 'n kenmerkende styl of tegniek.

Gebruik:
• Kubisme is 'n moderne kunsrigting waarin voorwerpe deur middel van geometriese vorme en verskillende perspektiewe uitgebeeld word.
• Van die bekendste kunsrigtings is impressionisme, kubisme en surrealisme.

Sinoniem:
• kunsbeweging
• kunsstroming

Vertaling:
Engels: art movement, artistic movement
Nederlands: kunstrichting, kunststroming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kubisties
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 25 21:15:45 UTC 2026