| sinkopie [boodskap #153312] |
Wo., 21 Oktober 2026 18:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26895 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sinkopie
Afbreking: sin•ko•pie
Selfstandige naamwoord: sinkopie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Skielike, kortstondige verlies van bewussyn as gevolg van 'n tydelike afname in bloedtoevoer na die brein.
Gebruik:
• Sinkopie is die natuur se manier om jou letterlik plat te trek sodat die beskikbare bloedvloei na die brein herstel kan word.
Sinoniem:
• floute
• beswyming
Vertaling:
Engels: syncope, fainting
Nederlands: syncope, flauwte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 21 Oktober 2026 18:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|