Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalmeermiddel
kalmeermiddel [boodskap #153313] Wo., 21 Oktober 2026 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26898
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kalmeermiddel
Afbreking: kal•meer•mid•del
Samestelling: kalmeer + middel


Selfstandige naamwoord: kalmeermiddel
Meervoud: kalmeermiddels
Verkleinwoord: kalmeermiddeltjie
Meervoud van verkleining: kalmeermiddeltjies

Betekenis:
• Medikasie met 'n kalmerende effek wat die prikkelbaarheid van die senustelsel verlaag om spanning of onrustigheid te verminder.

Gebruik:
• Die dokter het 'n kalmeermiddel voorgeskryf om die pasiënt se angs te verlig.

Wisselvorm:
• kalmeringsmiddel

Sinoniem:
• sedatief
• bedaarmiddel
• susmiddel

Vertaling:
Engels: tranquilizer, sedative
Nederlands: kalmeringsmiddel, kalmeermiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 21 Oktober 2026 19:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sinkopie
Volgende onderwerp: deurwag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 19:56:49 UTC 2026