| floute [boodskap #153311] |
Wo., 21 Oktober 2026 17:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26895 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
floute
Afbreking: flou•te
Samestelling: flou + -te
Selfstandige naamwoord: floute
Meervoud: floutes
Verkleinwoord: floutetjie
Meervoud van verkleining: floutetjies
Betekenis:
• 'n Kort verlies van bewussyn, gewoonlik as gevolg van 'n tydelike afname in bloedtoevoer na die brein.
Gebruik:
• 'n Floute kan veroorsaak dat iemand se liggaam totaal verslap sodat hy of sy op die grond inmekaarsak en sy oë omdop.
Sinoniem:
• beswyming
• sinkopie
Hiponiem:
• breinfloute
Vertaling:
Engels: fainting fit, swoon, blackout
Nederlands: flauwte, bezwijming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 21 Oktober 2026 18:05] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|