Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » persberig
persberig [boodskap #153285] So., 18 Oktober 2026 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26882
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
persberig
Afbreking: pers•be•rig
Samestelling: pers + berig


Selfstandige naamwoord: persberig
Meervoud: persberigte
Verkleinwoord: persberiggie
Meervoud van verkleining: persberiggies

Betekenis:
• 'n Berig wat vir publikasie aan die media gestuur is.

Gebruik:
• Die departement se woordvoerder het die bewerings in 'n amptelike persberig weerlê.
• Verskeie persberigte het oor die beweerde korrupsie verskyn.

Sinoniem:
• mediaverklaring
• persmededeling
• persverklaring

Vertaling:
Engels: press release
Nederlands: persbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meetmetode
Volgende onderwerp: ivooragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 20 17:08:17 UTC 2026