Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meetmetode
meetmetode [boodskap #153284] So., 18 Oktober 2026 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26882
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
meetmetode
Afbreking: meet•me•to•de
Samestelling: meet + metode


Selfstandige naamwoord: meetmetode
Meervoud: meetmetodes

Betekenis:
• 'n Bepaalde manier om die grootte, hoeveelheid of waarde van iets te meet.

Gebruik:
• Die Verenigde Nasies het in 2025 'n nuwe meetmetode ingevoer om die grootte van 'n stad te bepaal.
• Verskillende meetmetodes kan verskillende fouttoleransies hê.

Sinoniem:
• meetprosedure
• meettegniek

Vertaling:
Engels: measurement method
Nederlands: meetmethode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalsiumverbinding
Volgende onderwerp: persberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 20 17:09:05 UTC 2026