| ivooragtig [boodskap #153286] |
So., 18 Oktober 2026 10:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26882 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ivooragtig
Afbreking: i•voor•ag•tig
Samestelling: ivoor + -agtig
Byvoeglike naamwoord: ivooragtig
Attributief: ivooragtige
Betekenis:
• Wat soos ivoor lyk of die eienskappe van ivoor het.
Gebruik:
• Die beeldjie is witterig en ivooragtig.
• 'n Seekoei kan 'n mens middeldeur byt met sy enorme kake en krom ivooragtige tande.
Vertaling:
Engels: ivory-like
Nederlands: ivoorachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|