| nichroom [boodskap #153117] |
Do., 01 Oktober 2026 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
nichroom
Afbreking: ni•chroom
Samestelling: ni(kkel) + chroom
Selfstandige naamwoord: nichroom
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Allooi van nikkel en chroom.
Gebruik:
• Nichroom het 'n hoë elektriese weerstand en smeltpunt, en word onder andere vir elemente in verwarmers en warmwatertoestelle gebruik.
Hiperoniem:
• allooi
Afgelei:
• nichroomdraad
Vertaling:
Engels: nichrome
Nederlands: nichroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|