Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nie-ohmies
nie-ohmies [boodskap #153116] Do., 01 Oktober 2026 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26882
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nie-ohmies
Afbreking: nie-oh•mies
Samestelling: nie- + ohmies


Byvoeglike naamwoord: nie-ohmies
Attributief: nie-ohmiese

Betekenis:
• Wat nie aan Ohm se Wet voldoen nie.

Gebruik:
• 'n Nie-ohmiese geleier se weerstand verander wanneer die temperatuur verander, soos met 'n gloeilamp.

Antoniem:
• ohmies

Vertaling:
Engels: non-ohmic
Nederlands: niet-ohms

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ohmies
Volgende onderwerp: nichroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 20 17:09:25 UTC 2026