Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ohmies
ohmies [boodskap #153115] Do., 01 Oktober 2026 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26826
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ohmies
Afbreking: oh•mies
Samestelling: ohm + -ies


Byvoeglike naamwoord: ohmies
Attributief: ohmiese

Betekenis:
• Wat op Ohm se Wet (elektriese weerstand) betrekking het.

Gebruik:
• 'n Ohmiese geleier is 'n geleier wat Ohm se wet teen alle temperature gehoorsaam, soos 'n nichroomdraad.

Antoniem:
• nie-ohmies

Vertaling:
Engels: ohmic
Nederlands: ohms

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ohmmeter
Volgende onderwerp: nie-ohmies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 15:35:25 UTC 2026