| verwarmer [boodskap #153118] |
Do., 01 Oktober 2026 19:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26745 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verwarmer
Afbreking: ver•war•mer
Samestelling: verwarm + -er
Selfstandige naamwoord: verwarmer
Meervoud: verwarmers
Betekenis:
• 'n Toestel wat gebruik word om die temperatuur te verhoog.
Gebruik:
• In die winter gebruik ons 'n elektriese verwarmer om die vertrek te verhit.
Hiponiem:
• bedverwarmer
• bordverwarmer
• dompelverwarmer
• gasverwarmer
• motorverwarmer
• neusverwarmer
• olieverwarmer
• sonverwarmer
• straalverwarmer
• waterverwarmer
Vertaling:
Engels: heater
Nederlands: verwarmer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|