Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensproses
lewensproses [boodskap #153081] Di., 29 September 2026 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lewensproses
Afbreking: le•wens•pro•ses
Samestelling: lewe + -ns- + proses


Selfstandige naamwoord: lewensproses
Meervoud: lewensprosesse

Betekenis:
• 'n Biologiese proses wat noodsaaklik is vir die instandhouding en voortbestaan van 'n lewende organisme.

Gebruik:
• Die sewe lewensprosesse is groei, voortplanting, voeding, beweging, asemhaling, uitskeiding en gewaarwording.

Sinoniem:
• lewensfunksie

Vertaling:
Engels: life process
Nederlands: levensproces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: storieverteller
Volgende onderwerp: paartyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 09:24:38 UTC 2026