| paartyd [boodskap #153082] |
Di., 29 September 2026 09:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
paartyd
Afbreking: paar•tyd
Samestelling: paar + tyd
Selfstandige naamwoord: paartyd
Meervoud: paartye
Betekenis:
• Die tydperk waarin diere bronstig is en paar.
Gebruik:
• Gedurende die paartyd word die mannetjies dikwels aggressiewer teenoor mekaar.
Sinoniem:
• bronstyd
• dektyd
• paarseisoen
Verwant:
• broeityd
Vertaling:
Engels: mating season, breeding season
Nederlands: paartijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|