Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " i roeiboot dryf af..." deur GERT VLOK NEL
" i roeiboot dryf af..." deur GERT VLOK NEL [boodskap #15300] Do, 28 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
i roeiboot dryf af in die rivier by malgas; is weg
Gert Vlok Nel

ek het gekom lief
& gesê "ek het jou lief"

toe draai jy om
jou oë vol soos êrens i beker oorloop

en sê "dit was i lang tyd
& "ek is klaar los." vra ek "hoe los"

"Hèèltemal los" sê jy, & begin huil
toe begin ek lag

& begin toe lag
toe ek begin huil
Vorige onderwerp: Uit "& nou & nou" deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: Uit "onvertaalde teleks" deur ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:18:53 MGT 2024