Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "& nou & nou" deur GERT VLOK NEL
Uit "& nou & nou" deur GERT VLOK NEL [boodskap #15207] Wo, 27 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Fragment uit " & nou & nou."
Gert Vlok Nel

ek het i foto van die aand in hillside
jy is i bruid
agter jou raak dit donker
gaste staan rond soos i ruiter-in-swart-boekie, versteen
hul asems maak wolkies op die aarde soos op die môre
van die agste dag
in die wolkies sê hulle
ons is lief

en op die agtergrond kom i trein soos i byl uit die nag.
Vorige onderwerp: Haikus deur mans geskryf
Volgende onderwerp: " i roeiboot dryf af..." deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:20:44 MGT 2024