| alomgelief [boodskap #152809] |
Di., 08 September 2026 09:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26460 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
alomgelief
Afbreking: al•om•ge•lief
Samestelling: alom + gelief
Byvoeglike naamwoord: alomgelief, alomgeliefd
Attributief: alomgeliefde
Betekenis:
• Intensiewe vorm van gelief: baie gelief; wat deur almal gelief is.
Gebruik:
• Die tannie was alomgelief vir haar gasvryheid en hartlikheid.
• Duisende aanhangers het die alomgeliefde aktrise se dood betreur.
Wisselvorm:
• geliefd
Sinoniem:
• bemind
• immergewild
• populêr
Antoniem:
• onbemind
• ongelief
Vertaling:
Engels: well liked, universally loved, widely beloved
Nederlands: alom geliefd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 09 September 2026 06:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|