Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » murgsag
murgsag [boodskap #152808] Di., 08 September 2026 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
murgsag
Afbreking: murg•sag
Samestelling: murg + sag


Byvoeglike naamwoord: murgsag
Attributief: murgsagte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van sag: baie sag; so sag soos murg.

Gebruik:
• Die vleis was murgsag en het van die been afgeval.

Sinoniem:
• bottersag
• doeksag
• fluweelsag
• papsag
• satynsag
• sysag
• troetelsag

Antoniem:
• grof
• hard

Vertaling:
Engels: marrow-soft, very soft
Nederlands: mergzacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: satynsag
Volgende onderwerp: alomgelief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:10 UTC 2026