Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » satynsag
satynsag [boodskap #152807] Di., 08 September 2026 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
satynsag
Afbreking: sa•tyn•sag
Samestelling: satyn + sag


Byvoeglike naamwoord: satynsag
Attributief: satynsagte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van sag: baie sag; so sag soos satyn.

Gebruik:
• Hierdie room sal jou vel glad en satynsag maak.

Sinoniem:
• bottersag
• doeksag
• fluweelsag
• murgsag
• papsag
• sysag
• troetelsag

Antoniem:
• kliphard
• ysterhard

Vertaling:
Engels: satin-soft
Nederlands: satijnzacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 14:58]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: fluweelsag
Volgende onderwerp: murgsag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:12 UTC 2026