| fluweelsag [boodskap #152806] |
Di., 08 September 2026 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
fluweelsag
Afbreking: flu•weel•sag
Samestelling: fluweel + sag
Byvoeglike naamwoord: fluweelsag
Attributief: fluweelsagte
Betekenis:
• Intensiewe vorm van sag: baie sag; so sag soos fluweel.
Gebruik:
• Die babatjie se vel is fluweelsag.
• "Ek hou van hou," sê hy met 'n fluweelsagte stem.
Sinoniem:
• doeksag
• murgsag
• papsag
• satynsag
• sysag
• troetelsag
Antoniem:
• kliphard
• ysterhard
Vertaling:
Engels: velvety soft
Nederlands: fluweelzacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 10:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|