Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watertandlekker
watertandlekker [boodskap #152793] Ma., 07 September 2026 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
watertandlekker
Afbreking: wa•ter•tand•lek•ker
Samestelling: watertand + lekker


Byvoeglike naamwoord: watertandlekker
Attributief: watertandlekker

Betekenis:
• Intensiewe vorm van lekker: baie lekker; so lekker dat dit 'n mens se mond laat water.

Gebruik:
• Die varsgebakte brood was watertandlekker.

Sinoniem:
• lipleklekker
• smaaklik
• smullekker
• vingerleklekker
• vreklekker

Antoniem:
• onsmaaklik
• sleg

Vertaling:
Engels: mouth-watering, delicious
Nederlands: om van te watertanden, heerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vingerleklekker
Volgende onderwerp: vreklelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 03:47:02 UTC 2026