| vreklelik [boodskap #152794] |
Ma., 07 September 2026 17:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26389 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vreklelik
Afbreking: vrek•le•lik
Samestelling: vrek + lelik
Byvoeglike naamwoord: vreklelik
Attributief: vreklelike
Betekenis:
• Intensiewe vorm van lelik: baie lelik; besonder onaantreklik.
Gebruik:
• Abstrakte kuns is meestal eintlik vreklelik.
Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• afstootlik
• hondlelik
• skreeulelik
Antoniem:
• beeldskoon
• pragtig
Vertaling:
Engels: very ugly, extremely ugly
Nederlands: erg lelijk, bijzonder lelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 06:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|